83 moorde en 138 verkragtings word elke dag in Suid-Afrika gepleeg. Dis volgens die jongste misdaadstatistieke wat Vrydag bekend gemaak is. Geweldsmisdade het tussen Oktober en Desember verlede jaar toegeneem. Boonop is daar sindikate soos die in die boubedryf en die wat Eskom infrastruktuur beskadig. Talle kenners meen Suid-Afrika 'n mafia staat. Ons praat met Ian Cameron van Action Society en met Chad Thomas van IRS Forensic Investigations.

 

Cookies user preferences
We use cookies to ensure you to get the best experience on our website. If you decline the use of cookies, this website may not function as expected.
Accept all
Decline all
Read more
Analytics
Tools used to analyze the data to measure the effectiveness of a website and to understand how it works.
Google Analytics
Accept
Decline
Save