Drie in hof op string klagtes na ponzi-belegginskema van meer as R11 miljoen in mekaar tuimel.
Marlene en Clive Lewarne, die beweerde meesterbreine agter ’n multi-miljoen rand ponzi-beleggsinskema, het Vrydag vlugtig saam Annelie Smit in die streekhof op Middelburg verskyn, na hul arrestasie vroeër die oggend.

read more